top of page

Jacobus de Koning

Website

Jacobus is a Biblical scholar

Jacobus behandel ‘n oorsigsnit van die Bybelse verhaal, Genesis tot Openbaring, in sy progressiewe ontvouing van die geskiedenis van verlossing, teen die agtergrond van skepping en sonde.
Aandag word gegee aan die literêre, historiese, kulturele en teologiese dimensies van die Skrif.
Klem word gelê word op die eenheid van die Skrif soos dit sy volheid en vervulling in Christus vind. Epos Jacobus by jdwkoning@gmail.com

bottom of page