Ratio Christi

Ratio Christi stands in the gap to confront non-Theistic movements even within Christianity

Ratio Christi bied toerusting en geestelike gereedskap vir studente op kampusse om deur gesprek tot geloof te kom, om staande te bly in geloof, om Christus radikaal te volg en om hul geloof met ander te deel. Bedieninge behels onder meer: “Apologetics for high schools, Professor Evangelism, University/College Clubs, International efforts”.
Hulpbronne word gebied soos: Blogs, gratis e-boeke, Apologetiese materiaal, materiaal oor wetenskap en geloof, ens. sodat studente nie in ‘n hoek gedryf kan word deur ateïstiese dosente nie. 
Ons webwerf bied ‘n verskeidenheid artikels, boeke, gesprekke en getuienisse. Hulle voorsien ook sprekers wat aan openbare gesprekke kan deelneem en in kerke kan optree.